Azaleahof Old Age Home

0.0 (0 reviews)
24/7 Staff
Meals
Housekeeping

About Azaleahof Old Age Home

Azaleahof is sedert 1976 ‘n tehuis vir ouer persone wat ‘n gerieflike aftrede in die historiese dorp, Stellenbosch, wil geniet. Die tehuis is by die ACVV geaffilieer, maar word onafhanklik bestuur deur ‘n raad, saamgestel uit kundige vrywilligers. By Azaleahof prioritiseer ons die fisiese, emosionele en sosiale welstand van ons inwoners. Ons doelwit is om 'n gesellige en inklusiewe gemeenskap te skep waar inwoners blywende vriendskappe kan vorm en 'n bevredigende leefstyl kan geniet. Om dit te bereik, bied ons 'n verskeidenheid aktiwiteite, uitstappies en geleenthede om betrokkenheid en 'n gevoel van behoort aan te moedig.

By Azaleahof bied ons goed toegeruste wooneenhede met bystand-dienste aan mense wat ondersteuning benodig. Ons toegewyde personeel is daarop ingestel om persoonlike sorg en ondersteuning te verskaf, sodat inwoners 'n gevoel van onafhanklikheid kan geniet, terwyl hulle altyd bystand kan kry wanneer dit benodig word. Ons streef daarna om 'n veilige en sorgsame omgewing vir ons inwoners te skep deur verskeie dienste aan te bied insluitend, maaltyd voorbereiding, medikasie bestuur, huishoudelike hulp en sosiale aktiwiteite.

Ons het 'n gespesialiseerde sorg afdeling met empatiese verpleeg- en versorgingspersoneel vir diegene wat meer intensiewe sorg benodig. Ons verseker dat mense met komplekse mediese behoeftes die beste sorg en aandag ontvang met verpleeg ondersteuning wat 24 uur per dag beskikbaar is. Ons personeel is toegewyd aan die verskaffing van omvattende bystand, die monitering van gesondheidstoestande en voorsien persoonlike versorgingsplanne om die welstand en gemak van elke inwoner te verseker.

U kan hier onder meer inligting oor ons fasiliteit, dienste, geriewe en aansoeke vind. Kontak ons gerus indien u enige verdere vrae het of 'n besoek wil reël.

Care Types

24/7 Staff

For seniors with Alzheimer's, dementia, or other memory conditions.

Meals

For seniors with Alzheimer's, dementia, or other memory conditions.

Housekeeping

For seniors with Alzheimer's, dementia, or other memory conditions.

Contact Information

11 Van Riebeeck St, Stellenbosch Central, Stellenbosch, 7600

Tours Available

Monday - Friday: 9:00 AM - 5:00 PM

Saturday: 10:00 AM - 2:00 PM

Request Information

Interested in learning more about Azaleahof Old Age Home? Fill out our contact form and a representative will reach out to you shortly.

Location on Map

Map data is unavailable or Google Maps API key is not configured.